Landbouweekliks kuier by top-uitvoerders

Ons kuier in Kiepersol in Mpumalanga by dr. Reuel Khoza, sakeman en eienaar van Koeltehof-verpakkers, die tweede grootste uitvoerder van avokado’s in Suid-Afrika. Hy boer ook met makadamias en beeste. Ons besoek ook die Vorsters van die Mahela-groep in Limpopo. Hulle het diverse belange in die landbou, maar (uitvoer-) sitrus kraai koning. Hulle verbou ook groente.