Entries by deborahchapman

Op Landbouweekliks die week | Sterns behaal sukses met puik weidingsplan |

Doug (voorsitter van Agri Oos-Kaap) en Liz Stern boer op die plase Rietpoort en Quaggasvlei naby Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap en in die Sneeuberge noord van Graaff-Reinet. Hul seun, Dave, is stadigaan besig om die leisels oor te neem. Hulle pas hoëdrukwisselweiding met groot sukses toe en dit gaan gepaard met ’n weldeurdagte beweidingsplan wat […]

Big Duane back for Toyota Cheetah

Vodacom Bulls Director of Rugby, Jake White, has made five changes, including handing exciting and hard-hitting centre Clinton Swart his debut, to his starting line-up to face the Toyota Cheetahs in Bloemfontein on Friday evening, as Vodacom Super Rugby Unlocked heads into round two. Regular captain Duane Vermeulen resumes the no.8 jersey with Tim Agaba […]

Die week op Landbouweekliks: Neels Grobbelaar behaal sukses met Dorpers

Mnr. Neels Grobbelaar, ’n GWK Icons-bekroonde Dorperboer, boer op sowat 48 000 ha by De Aar in die Noord-Kaap. Om projekte doelgerig en gedissiplineerd aan te pak, is die hoeksteen van sy boerdery. Dit geld nie net onkruidbestryding nie, maar ook sy veldbestuur, teelprogram en die produksie van organiese skaapvleis. Hy beklemtoon onder meer die […]

Botha to lead powerful Vodacom Bulls team in Vodacom Super Rugby Unlocked opener

Experienced loose forward Arno Botha will lead a Vodacom Bulls team jam-packed with Springboks, Blitzboks, and Junior Springbok talent against the Tafel Lager Griquas in the opening round of Vodacom Super Rugby Unlocked at Loftus Versfeld on Saturday, 10 October 2020. The backline remains relatively unchanged from the Vodacom Super Fan Saturday team that was […]