Entries by deborahchapman

Vodacom Bulls look to experience for final

Vodacom Bulls Director of Rugby, Jake White, has named a matchday squad jam-packed with experience while keeping consistency in the team’s selection ahead of their Carling Currie Cup final clash against the Cell C Sharks at Loftus Versfeld on Saturday, 30 January 2021. The forwards remain relatively unchanged with the only change coming at hooker […]

Landbouweekliks is terug! Die week kuier ons by die Mockfords, wie wetenskaplik met varke boer

Mockford Farms is geleë tussen Polokwane en Mokopane in Limpopo. Peter Mockford en sy seuns, die tweeling Shaun en Brad, bedryf ’n uitgebreide boerdery met varke (kommersieel en ’n stoetery), wild, Bonsmara-beeste (kommersieel en ’n stoetery), turksvye en bloubessies. Peter is ’n bekende in varkboerderykringe — hy is ’n voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie […]

Landbouweekliks: ‘Lê klem op wat jy kan beheer’

Hoewel die tweelingsbroers mnre. Greg en Craig Carter-Brown van KwaZulu-Natal hul eie boerderye het, kombineer hulle ook hulpbronne om koste te bespaar en ter wille van groter gesamentlike bedingingsmag. Hulle is derdegeslagboere wat in die distrik Harry Gwala (tussen Ixopo en Creighton) met melkbeeste boer. Daar is ook ’n bosbouvertakking, ’n voermeul vir elke melkery […]

Vodacom Bulls bid farewell to Kruger

The Blue Bulls Company would like to confirm that they have reached a mutual settlement agreement with Springbok lock Juandré Kruger. The 35-year-old lock forward re-joined the Vodacom Bulls late last year and added five more Vodacom Super Rugby caps to contribute towards the 31 caps earned between 2011 and 2013 before the Covid pandemic […]