Landbouweekliks: Nuwe reeks begin met Agri SA-voorsitter
Met plase by Setlagole en Stella in Noordwes, asook in Zambië, is mnr. Pierre Vercueil, voorsitter van Agri SA, deur en deur ’n sakeman. Sy visie is om besighede te bou wat geleenthede en finansiële voordele aan sy familie, aandeelhouers en werkers bied. Hy glo elke werknemer se potensiaal moet ontsluit word. Hulle boer met […]