UNIGRO gaan voort om eAccounts fooie op te skort
Gegewe die inperkingsverlenging tot en met 30 April 2020, sowel as die bekendstelling van Vlak 4 inperking vanaf 1 Mei 2020, verstaan ons dat ons boere steeds vir die afsienbare toekoms ernstige uitdagings in die gesig staar. Daarom is dit vir ons aangenaam om aan te kondig dat UNIGRO en GroCapital Financial Services sal voortgaan […]