Entries by Michelle la Cock

Transport and safety get top priority ahead of Vodacom Super Hero Sunday

Johannesburg, December 12 – An integrated security and transport plan will be in place for Vodacom Super Hero Sunday at FNB Stadium on January 19. In confirming its plans yesterday, Stadium Management South Africa, which manages the stadium precinct, announced that a multi-faceted security system would be in place, designed to ensure safety for upwards of […]

Toewyding en omgee lei tot sukses vir Schoonbee-landgoed

Landbouweekliks besoek vandeesweek die Schoonbee-landgoed naby Groblersdal in Limpopo. Dié gesiene familiebesigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede. Vandag voer hierdie boerdery sitrus en tafeldruiwe uit na 33 lande, hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond, en is ook betrokke by wildteeltprojekte met eksotiese en inheemse […]

Science and technology in agriculture under the spotlight at Pretoria event

Africa Agri Tech (AAT) sets the stage for the agriculture sector in 2020 and beyond. The event comprises a three-day technology conference featuring future trends, technologies, products and solutions that will revolutionise agricultural business practices going forward. The conference line-up is made up of key industry components, namely Landbouweekblad conference – 18 February AAT technology […]

Afrika Agri Tech gerugsteun deur landboureus AFGRI

Die AFGRI Groep het sy steun vir die Africa Agri Tech-konferensie en ekspo aangekondig, wat van 18 tot 20 Februarie 2020 in Pretoria aangebied gaan word. Die geleentheid beloof om een van die hoogtepunte van die 2020 landboukalender te wees en sal die nuutste tegnologie ten toon stel wat landbou en verwante waardekettings omvorm, terwyl […]

Africa Agri Tech backed by ag giant AFGRI

The AFGRI Group has announced its support for the AFRICA AGRI TECH conference and expo, which will be hosted in Pretoria from 18 to 20 February 2020. The event promises to be one of the highlights on the 2020 agricultural calendar and will showcase the latest technologies transforming agriculture and related value chains, whilst addressing […]

Blanckenbergs se boerdery meer as ‘n eeu oud!

Ons kuier by Koos en Philip Blanckenberg van die boerderyonderneming JH Blanckenberg. Dié twee broers is meestersuiwelboere by Klipheuwel, noord van Durbanville in die Wes-Kaap. Hulle maak ook hul eie kuilvoer en plant koring, gars en kanola. Die Blanckenbergs het ‘n gediversifiseerde boerdery met sterk integrasie en wedersydse afhanklikheid tussen die vertakkings. In 2014 was […]

Vars produkte in die Swartland

In die week se episode van Landbouweekliks kuier die span by Gert Claassen van die Claassenboerdery in die Swartland. Gert en sy pa, Koot, het in 2012 die mielielande van Delmas in Mpumalanga vaarwel geroep en hul bedrywighede na die Wes-Kaap verskuif. In ’n kort tyd het Gert indrukwekkende resultate behaal met gewasse wat aanvanklik […]