Beesboer verdriedubbel kudde, woeker met ultrahoëdrukbeweiding

Gideon Oosthuizen het binne tien jaar sy beeskudde verdriedubbel, boonop op dieselfde stuk grond! Hy het dit gedoen deur ultrahoëdrukbeweiding toe te pas — iets waaroor ál meer boere by hom kers opsteek.