Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Louw Smit en sy broer, Johan

Louw Smit en sy broer, Johan, is vyfdegeslagboere op die familieplaas, Riviera, naby Piketberg. Net soos hul voorgeslagte boer hulle met aartappels in ’n soms vyandige streek. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer te leer oor dié boerdery.

Klop jou hart ook vir die Groen en Geel?

Nee, ons praat nie nou van die Bokke nie! Gee jou kleinspan dieselfde genot met hul eie John Deere-trekkertjie [of selfs een vir jou vertoonkas]. Besoek ons standplaas by die Swartlandskou – Moorreesburg tussen 6 en 9 September 2023.

It’s competition time at The Berg Show!

Come and enter the draw, and stand a chance to win one of the following*: a Jock hamper valued at R1 000! a Protek hamper valued at R500! Two Leo Pump laptop backpacks valued at R1 200! Two watches valued at R650! An AFGRI Retail voucher for R3 000! * Terms and conditions apply. But […]

AFGRI weer ‘n trotse borg van die Swartlandskou!

Ons is opgewonde om vanjaar weer deel te wees van die Swartlandskou wat tussen 6 – 9 September 2023 plaasvind in Moorreesburg. AFGRI is weer ‘n trotse borg van dié byeenkoms en ons nooi almal hartlik uit om by ons standplaas ‘n draai te maak en ‘n lekker koppie koffie saam te geniet. Sien jou […]

Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Martli Slabber

Martli Slabber van Hexrivier Sitrus se filosofie is om so sag moontlik met die natuur om te gaan. Meer as 80% van die plaas is ongerepte berge en fynbos. Leer meer oor dié boerdery op Landbouweekliks, vanaand om 17:30 op VIA TV.  

Watch African Farming this afternoon at 5pm!

In today’s episode of African Farming, we head to Mpumalanga to meet Thubelihle Mthombeni, who, learning from his legendary father, aims to grow the business even more We also learn about grain management tools, and spray application technology. Tune in to Honey, DStv channel 173 at 5pm.