Toewyding en omgee lei tot sukses vir Schoonbee-landgoed

Landbouweekliks besoek vandeesweek die Schoonbee-landgoed naby Groblersdal in Limpopo. Dié gesiene familiebesigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede. Vandag voer hierdie boerdery sitrus en tafeldruiwe uit na 33 lande, hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond, en is ook betrokke by wildteeltprojekte met eksotiese en inheemse […]

Blue Bulls Company honours outstanding performances at 2019 awards

The Blue Bulls Company held their 2019 awards ceremony at the vibrant Altitude roof top Bar in Menlyn on Tuesday, 3 December 2019. The event, which focused on fun and unwinding after another season of hard hitting rugby, was attended by sponsors, stakeholders, management, players and their respective family and friends. World Cup winning flyhalf […]

Afrikanerbeesboer werk hard, hou aan verbeter

Pieter de Kock van Thabazimbi in Limpopo het ’n besondere liefde vir die Afrikanerbeesras wat gedy ten spyte van erge strestoestande. Hy voorsien ook vleis aan AfriBeef, ’n handelsmerk wat geskep is om veral die vleissagtheid van hierdie ras te bemark. Pieter is passievol oor die oordrag van kennis aan die jonger geslag en sy […]

Chris Venter

Africa Agri Tech backed by ag giant AFGRI

The AFGRI Group has announced its support for the AFRICA AGRI TECH conference and expo, which will be hosted in Pretoria from 18 to 20 February 2020. The event promises to be one of the highlights on the 2020 agricultural calendar and will showcase the latest technologies transforming agriculture and related value chains, whilst addressing […]

PUMA AND VODACOM BULLS GIVE IT HORNS IN 2020

Cape Town, South Africa, November 2019 – Official technical partner PUMA has launched the 2020 kit for the Vodacom Bulls and Blue Bulls, which will be worn for both the Vodacom Super Rugby and Currie Cup seasons. The new #GiveItHorns jersey features a repeating pattern of bull heads with interlocking horns in a contrasting shade […]

Boerebroers woeker met familieplaas

Ons kuier by mnr. Riaan Strydom van die Bokmakierie-boerderytrust op Krakeelrivier naby Joubertina. Hy is in 2018 aangewys as die Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar en boer saam met sy broer, Mario, in die Langkloof met appels, pere, hoenders en varke. Die broers het op die grond wat hulle aanvanklik as ’n vrugteplaas geërf […]