Athur Rudman

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Arthur Rudman

Arthur Rudman is ‘n bewese sakeman, en sy wildonderneming, Blaauwkrantz Safaris word deur die Rudman-familie bedryf. Maar dis nie net wild wat hoogty vier naby Kirkwood in die Oos-Kaap nie. Angoras is ook een van Arthur se groot liefdes. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Hennie du Toit

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Dutoit Groep

Die Dutoit Groep is ‘n familieboerdery met sy oorsprong in die Koue Bokkeveld naby Ceres meer as 130 jaar gelede. Met meer as 220 000 ton se vrugte en groente wat jaarliks geproduseer word, duisende mense in diens, en verskeie eenhede in die waardeketting, is hierdie boere meesters in hul bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag […]

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Willie Nel

Willie Nel van Moolmanshoek in die Oos-Vrystaat het dekades gelede reeds met sy veldherstelplan erosieslote in vleilande verander. Hy het gesaaides vir wild, vee en toerisme verruil en sy familie is almal by die plaas betrokke. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Nortje leads eight men Vodacom Bulls Bok call-up

  Vodacom Bulls skipper, Ruan Nortje leads an eight-men Vodacom Bulls ensemble called up to the Springboks setup for the 2024 Castle Lager Rugby Championship. Nortje is joined by ​Johan Grobbelaar, ​Elrigh Louw, ​Gerhard Steenekamp, Jan-Hendrik Wessels and Bok regulars in Kurt-Lee Arendse, Marco Van Staden and Willie Le Roux. The octet out of the […]

Boland Landbou

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Johan Moolman

Hoër Landbouskool Boland naby die Paarl sorg dat leerders blootstelling en praktiese ervaring opdoen in graan, wingerd en veeproduksie. Waarnemende hoof, Johan Moolman, is al 17 jaar aan dié skool verbonde. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Franco Koch

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Franco Koch

Franco Koch bedryf die uitgebreide Eenboom-boerdery in die Swartland naby Moorreesburg saam met sy pa. Hy het die varkvertakking tot “vyfster-hotel” vir die diere opgeknap, maar sy liefde lê dalk eerder by sy Santa Gertrudis-beeste. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!