VODACOM SUPER RUGBY: New loose trio combination for Vodacom Bulls

Vodacom Bulls coach, John Mitchell, named a largely unchanged squad to face the Rebels in a Vodacom Super Rugby clash at Loftus Versfeld on Saturday. The coach had to tweak his loose trio combination due to an injury to Hanro Liebenberg, with Marco van Staden moving from the side to the back of the scrum […]

Heart of Zambia’s agriculture

FOR a moment, forget about the Zambia Agricultural and Commercial Show, a five-day event organised by the Agricultural and Commercial Show Society of Zambia (ACSZ) in Lusaka leading to Farmers Day, a public holiday. Think about the Agritech Expo. But what is it about? “In the heart of Zambia’s agri-hub, Agritech Expo Zambia is the […]

Bruwer-familie wys hoe ‘n familieplaas kan werk

Die meeste Suid-Afrikaanse plase word deur families bestuur – byvoorbeeld die Bruwer-familie van Douglas in die Noord-Kaap. Landbouweekliks besoek hulle dié week. Pa Vickie en sy drie seuns, Gerhard, Hannes en Tokkie, het die kuns vervolmaak om saam te werk. Elkeen kry egter ook genoeg ruimte om sy eie boerderydoelwitte uit te leef.

Vodacom Bulls team to face Cell C Sharks in Durban

RG and Lood to lock horns in Durban Regular Vodacom Bulls lock combination, RG Snyman and Lood de Jager, will reunite in Durban on Saturday, when the Vodacom Bulls will lock horns with the Cell C Sharks in Round Seven of the Vodacom Super Rugby tournament. Snyman last played for the Vodacom Bulls in Hamilton […]

Landbouweekliks vertel opkomende boer se suksesverhaal

Landbouweekliks kuier dié week by mnre. Etienne van Wyk van Marydale en Dries Wiese van Loxton in die Noord-Kaap. Etienne het op Dries se plaas grootgeword. Van kleins af was Etienne soos ’n kind in Dries se huis en bakkie, en al wat hy wou doen was om te boer. Ons kyk na Etienne se […]

Nick Serfontein wys hoe ‘n boer die hele waardeketting kan bestuur

Landbouweekliks besoek vandeesweek mnr. Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep, naby Edenville in die Vrystaat. Serfontein het met dekades se toewyding en harde werk sy merkwaardige sakeryk opgebou. Hy glo die Suid-Afrikaanse veebedryf het hope potensiaal en dat klem op netto voerinname waardevol vir dié bedryf kan wees.