Die week op Landbouweekliks | Kuier saam met André Brink

Ons kuier by André Brink op Groot Phesantekraal net buite Durbanville die week. Hy is 2022 se Graanboer van die Jaar, en wyn, vee, en sy arbeidsmag, is ook ter sprake. Kyk Dinsdag om 17:00 op VIA TV.

Die week op Landbouweekliks: Kuier saam met die Pentz familie

Drie geslagte woeker saam op Groote Post naby Darling. Die Pentz-familie was altyd melkboere, maar vandag is die fokus wyn, gesaaides en vleisbeeste. Leer meer oor dié boerdery in vandeesweek se episode van Landbouweekliks, Dinsdag om 17:00 op VIA TV.

Pic courtesy of © Vodacom Bulls

ROUND 9 JUKSKEI DERBY FIXTURE MOVED TO EARLIER TIMESLOT

The kick-off time for the round 9 Jukskei Derby scheduled for Saturday 27 January has been moved to an earlier time slot. The 2023/24 Vodacom United Rugby Championship encounter between the Vodacom Bulls and the Emirates Lions at Loftus Versfeld will now begin at 15h00 on Saturday afternoon. The derby will also celebrate the back-to-school […]

Moet dit nie mis nie! Balfour-hooidag op 18 Januarie

Die jaarlikse Balfour-hooidag word op die grond van PJ Kriek en Seuns (oorkant AFGRI-Palmietfontein-bunker) naby Balfour angebied. Die Hooidag, in samewerking met AFGRI, vind plaas op 18 Januarie. Kom ervaar eerstehands ‘n wye verskeidenheid hooimaaktoerusting in aksie!

Vodacom Bulls rugby is BACK!

Be sure to catch the Vodacom Bulls in action on Supersport 211, as our favourite team plays against the Bristol Bears on 13 January in the Investec Champions Cup! The match takes place at Ashton Gate in Bristol, England, and kicks off at 17:15pm local time.   

Vandag om 17:00 | Landbouweekliks – Kuier saam met Colin en Annemarie Bremner van Kleinskuur Aquaponics

Colin en Annemarie Bremner van Kleinskuur Aquaponics in Gauteng produseer vis en verskeie groentesoorte in ‘n geslote stelsel – sonder enige grond. Die egpaar ontwerp en installeer dit ook vir diegene wat self hul hand aan akwaponika wil waag. Leer meer oor dié boerdery in vandeesweek se episode van Landbouweekliks om 17:00 vandag op Via […]