Die week op Landbouweekliks | Huurder nou voorslagboer

Gideon Anderson het die Zonnebloem-boerdery oor dekades van ’n lappie huurgrond tot ’n reuse-onderneming gebou. Zonnebloem is die voorste droëboon-produsent in Mpumalanga. Kurch Muller, Mpumalanga se Jongboer van die Jaar, bestuur die graanafdeling.

Kyk Dinsdag om 19:30 op DStv-kanaal 147 (Via TV)