Die week op Landbouweekliks | Kuier saam by vanjaar se Nampo!
Ná ’n wêreldwye pandemie is dit tyd om skouers te skuur op Suid-Afrika se grootste landbouskou, ou bekendes te ontmoet en nuwe vriende te maak. Kom kuier saam Theo Jantjies op Nampopark net buite Bothaville.
Kyk die episode Dinsdag om 17:30 op @viatv