Andre du Preez & Seuns

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met André en Waldo du Preez

Die Du Preez-landgoed naby Lichtenburg in Noordwes is bekend vir die jaarlikse stroperresies, maar die twee jong broers, André en Waldo, moes ‘n krisis oorkom toe hulle pa tydens planttyd vir meer as 100 dae weens Covid in die hospital was.

Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!