Claire Evans-Anderson

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Claire Evans-Anderson

Die Rhys Evans-groep by Viljoenskroon in die Vrystaat se Huntersvlei Sussex-stoetery vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Claire Evans-Anderson is aan die stuur van hierdie diverse onderneming, wat ook met gesaaides, ‘n voerkraal en abattoir spog.

Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!