Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Willie Nel

Willie Nel van Moolmanshoek in die Oos-Vrystaat het dekades gelede reeds met sy veldherstelplan erosieslote in vleilande verander. Hy het gesaaides vir wild, vee en toerisme verruil en sy familie is almal by die plaas betrokke.

Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!