Die week op Landbouweekliks | Woeker met geleenthede

Zak Nel en sy gesin boer in die distrik Smithfield in die Vrystaat. Die boerdery is gediversifiseer, maar steeds ’n tradisionele familieboerdery. Izak se seuns is by die boerdery betrokke, naamlik ’n Dorper- en Merino-stoetery, ’n kommersiële beeskudde en ’n groentevertakking, en sy dogters bestuur ’n wildplaas en gastehuise. Sy boerderyliefde lê egter by sy Dorper-stoetery, die oudste in Suid-Afrika, met sowat 650 stoetooie. Oor die afgelope 50 jaar is ’n Dorper nog nooit in ’n karkaskompetisie geklop nie. Izak beskou dié ras as die beste ras vir ’n vleiskarkas.

Landbouweekliks word Dinsdae, 19h30, op Via TV uitgesaai.