Ons kuier by Dawie en Christine Rothmann, groenteboere van Brits. Dawie is Noordwes se Jongboer van die Jaar vir 2019 en hy, Christine en hul span oes, verpak en versend gemiddeld meer as 200 ton groente per dag, regdeur die jaar. Boerdery is in Dawie se bloed en hy groei al van kleins af in die familieboerdery. Vandag wy hy al sy aandag aan die boerdery, terwyl Christine in beheer is van die finansile bestuur en van voedselveiligheid.
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/01/landbouweekliks_AFGRI-logo.jpg24372328Liezlhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2019/11/AFGRI_AgriServices_RGB-300x197.jpgLiezl2019-10-07 10:04:442019-10-07 10:04:44Jongboer wys sy suksesvolle groenteboerdery
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.Ok