Landbouweekliks: Boere vertel landwyd stories

Die dertiende (en laaste) episode van reeks 6 van Landbouweekliks word dié week uitgesaai. Dié episode bevat hoogtepunte uit reekse 5 en 6.