Landbouweekliks kuier by die Pinotage-koning!

Die wynlegende, mnr. Beyers Truter, eienaar van die wynplaas Beyerskloof naby Stellenbosch, is wêreldwyd bekend as die koning van Pinotage. Die talle plaaslike en internasionale eerbewyse wat hy oor die jare gekry het, getuig hiervan.