Landbouweekliks vertel opkomende boer se suksesverhaal

Landbouweekliks kuier dié week by mnre. Etienne van Wyk van Marydale en Dries Wiese van Loxton in die Noord-Kaap. Etienne het op Dries se plaas grootgeword. Van kleins af was Etienne soos ’n kind in Dries se huis en bakkie, en al wat hy wou doen was om te boer. Ons kyk na Etienne se reis