Dié boerdery word uit ‘n bewaringsoogpunt bestuur

Josias le Roux van Langhoogte Plase naby Caledon in die Wes-Kaap is ’n bekroonde gars-, koring- en skaapboer wat alles uit ’n bewaringsoogpunt aanpak. Hy glo daarin om proaktief te wees, nie belangrike onderhoud op die plaas uit te stel nie, en om op hoogte te bly van landbou-ontwikkelings. Josias verryk sy kennis deur boere- […]

Jongboer wys sy suksesvolle groenteboerdery

Ons kuier by Dawie en Christine Rothmann, groenteboere van Brits. Dawie is Noordwes se Jongboer van die Jaar vir 2019 en hy, Christine en hul span oes, verpak en versend gemiddeld meer as 200 ton groente per dag, regdeur die jaar. Boerdery is in Dawie se bloed en hy groei al van kleins af in […]

AFGRI Technology Services forms partnership with Aerobotics, world-leading agritech tree crop data analytics company

Centurion, 2 October 2019 – AFGRI Technology Services (ATS), the strategic innovation and growth division of AFGRI Agri Services, has partnered with Aerobotics, the Cape Town based start-up that processes data from drone and satellite imagery through its proprietary artificial intelligence software to bring the latest technology to a broader section of South Africa’s farmers. […]

Blanckenbergs se boerdery meer as ‘n eeu oud!

Ons kuier by Koos en Philip Blanckenberg van die boerderyonderneming JH Blanckenberg. Dié twee broers is meestersuiwelboere by Klipheuwel, noord van Durbanville in die Wes-Kaap. Hulle maak ook hul eie kuilvoer en plant koring, gars en kanola. Die Blanckenbergs het ‘n gediversifiseerde boerdery met sterk integrasie en wedersydse afhanklikheid tussen die vertakkings. In 2014 was […]

Vars produkte in die Swartland

In die week se episode van Landbouweekliks kuier die span by Gert Claassen van die Claassenboerdery in die Swartland. Gert en sy pa, Koot, het in 2012 die mielielande van Delmas in Mpumalanga vaarwel geroep en hul bedrywighede na die Wes-Kaap verskuif. In ’n kort tyd het Gert indrukwekkende resultate behaal met gewasse wat aanvanklik […]

Planne vir boerdery én werkers

Die span van Landbouweekliks kuier in dié episode by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvleiomgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakkerstroom en Utrecht. Rustin se plaas, Grassfields, is 1 850 m bo seespieël. Die hoogste plek waar beeste kan wei, is 2 200 […]