Suksesvolle jongboer fokus op vernuwing

Herman Janse van Rensburg is Vrystaat Landbou se Jongboer van die Jaar vir 2019. Hy boer met mielies, sonneblom en vee op die plaas Port Arlington, waar hy grootgeword het. Hy het Arlington-staalwerke begin om werktuie vir die boerdery te vervaardig, maar deesdae word dit landwyd versprei. Herman is betrokke by die Agri Arlington-boerevereniging, en […]

Blitzbok named in Vodacom Blue Bulls U21 team to square off against the Free State

Blitzbok JC Pretorius has been selected to start at flank for the Vodacom Blue Bulls U21 against the Toyota Free State Cheetahs U21 at Shimla Park in Bloemfontein on Saturday, 29 June 2019.   The former HTS Middleburg scholar captained the Vodacom Blue Bulls U19 in 2018 and made his Blitzbok debut at the Sydney […]

Goeie gene lei tot goeie vleis

Christopher Sparks, ’n argitek, is ’n bekroonde beesteler. Hy benut genomika vir snelle vordering en winsgewende produksie, en gevolglik is Mount Olive Genetics naby Harrismith in die Vrystaat toegespits op goeie gene en die beste vleisgehalte. Die Brangusbeeste kraai hier koning, met Nguni’s kort op hul hakke. Sparks, vorige voorsitter van die Lewendehawe-registrerende Federasie, is […]

Kriel back for Vodacom Bulls

Vodacom Bulls midfielder, Jesse Kriel, will make a welcome return to the starting team to face the Hurricanes in the Vodacom Super Rugby quarterfinals clash in Wellington on Saturday. Kriel returns from an ankle injury sustained late in April and will run out for his 70th cap in the Vodacom Bulls jersey in the one […]

Dié familie vrugteboere streef na gehalte

In die nuwe episode van Landbouweekliks kuier ons by Ceres in die Koue-Bokkeveld op die De Keur-landgoed, wat appels, pere, bloubessies en uie vir die uitvoermark produseer. Soos baie vrugteboere in die Wes-Kaap moes die Du Toits ook planne beraam om die droogte te oorleef. Die familie behartig hul eie bemarking en uitvoer, en hul […]

Vermeulen, Specman, Gelant back for Vodacom Bulls

Duane Vermeulen, Rosko Specman and Warrick Gelant will return to the Vodacom Bulls starting team to face the Emirates Lions in their final Vodacom Super Rugby match at Loftus Versfeld on Saturday. The backline duo picked up injuries during the Vodacom Bulls tour to Australasia, while Vermeulen missed the New Zealand leg of the tour […]