Ryk geskiedenis bring sukses na De Grendel

Sir De Villiers Graaff, die vierde geslag met dié titel, is die De Grendel-landgoed se besturende direkteur. Hy het, nes sy pa, landbou op Stellenbosch studeer. De Grendel, wat naby Kaapstad teen die Tygerberg geleë is, is al geslagte lank in die Graaff-familie se besit. Hoewel De Grendel bekend is om bekroonde gehalte-wyne, is skape, […]

Pollard back for Vodacom Bulls

Vodacom Bulls coach, Pote Human, named Handré Pollard at flyhalf and captain for Friday’s Vodacom Super Rugby clash against the Highlanders at Forsyth Barr Stadium in Dunedin. The pivot missed the last two matches on tour due to injury, but returns in a much-changed backline from the one that drew against the Blues a week […]

Landbouweekliks kuier op Nampo

Japie Grobler van die plaas Karookom op die grens tussen Bothaville en Viljoenskroon in die Vrystaat is een van Suid-Afrika se voorste boere. Hy is voorsitter van Agri Securitas en voormalige voorsitter van Graan SA, Senwes en Agri Suid-Afrika. Japie het twee jaar gelede ’n ernstige motorongeluk oorleef, waarna sy saai-en-veeboerdery groot veranderinge ondergaan het. […]

Two changes for Vodacom Bulls against Blues

Vodacom Bulls coach, Pote Human, named Ivan van Zyl at scrumhalf and flanker Marco van Staden in his starting team for Friday’s Vodacom Super Rugby clash against the Blues at Eden Park in Auckland. Van Zyl takes over from Andre Warner and Van Staden comes in at flank for Paul Schoeman, who moves to no. […]

‘Varksnoet is ’n puik werktuig’

Angus McIntosh is ’n biodinamiese en bewaringsboer op die Spier-wynlandgoed naby Stellenbosch in die Wes-Kaap. Sy groot liefde is om voedingstofdigtheid vas te lê in al sy vertakkings – onder meer vrylopende varke, lêhenne en beeste. Die produkte wat hieruit voortspruit, waaronder eiers, vleis, gerookte kouevleis en vleisbeenaftreksel, word verpak onder die handelsmerk Farmer Angus. […]

Vermeulen to lead Vodacom Bulls against Brumbies

Duane Vermeulen will lead the Vodacom Bulls in their Vodacom Super Rugby match against the Brumbies at GIO Stadium in Canberra on Friday. Regular captain, Handré Pollard will miss this clash due to a calf strain picked up in training earlier this week, and will be returning to South Africa. His place in the number […]