VODACOM BLUE BULLS BEAT FREE STATE IN CURRIE CUP OPENER

The Vodacom Blue Bulls earned a bonus point as they beat the Toyota Free State Cheetahs 34-12 (halftime 7-7) in a hard fought Currie Cup match at the Toyota Stadium in Bloemfontein on Friday evening.   It was the home team who made their intentions known early in the match as wing Rabs Maxwane drew […]

Wauldby se superskape troef haarwurm

Robbie Blaine boer saam met sy vrou, Peta, op die familieplaas Wauldby, naby Stutterheim in die Oos-Kaap. Robbie is die vyfde geslag op die plaas. Dié wêreld is ideaal vir haarwurm en Robbie voer al die afgelope sewe jaar ’n stryd teen dié parasiete deur te selekteer vir ’n kudde wat minder vatbaar vir hierdie […]

Pieter Prinsloo slaan munt uit die gaping in die vleismark

Die vraag na vleis van vrylopende diere wat op die veld afgerond is, bied talle moontlikhede vir ’n snelgroeiende plaaslike mark. Dr. Pieter Prinsloo van Queenstown in die Oos-Kaap, voorheen adjunkvoorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, het die gaping gesien en die kans aangegryp om ’n premieprys te beding.  

LIEBENBERG TO LEAD VODACOM BLUE BULLS IN CURRIE CUP

Vodacom Blue Bulls Coach, Pote Human, named an exciting squad for his 2018 Currie Cup campaign, with experienced loose forward, Hanro Liebenberg, named skipper and outside back, Johnny Kotze, the vice-captain. Liebenberg is no stranger to the captaincy role, having lead the Vodacom Blue Bulls in this capacity before, and is welcomed back after missing […]

Vito Rugani: Klein begin, groot gewin

Vito Rugani, Suid- Afrika se grootste wortelprodusent, is die versinnebeelding van die gesegde wat sê klein begin, groot gewin. Greenway Farms by Tarlton aan die Gautengse Wesrand produseer die helfte van Suid-Afrika se wortels, en die boerdery se unieke versappingsaanleg is sonder gelyke in die Suidelike Halfrond.      

Langplaas-boere fokus op gesonde produkte lewer

Peet en Gert Jr. Janse van Rensburg van Langplaas-boerdery naby Brits in Noordwes, die derde geslag op die plaas, is groenteboere wat graag gesonder kos wil lewer. Gevolglik pas hulle bewaringslandboupraktyke toe. Hul benadering is: Weg met gif- en misstowwe en terug na ’n bonte verskeidenheid organismes in die grond.