Nick Serfontein wys hoe ‘n boer die hele waardeketting kan bestuur

Landbouweekliks besoek vandeesweek mnr. Nick Serfontein, voorsitter van die Sernick-groep, naby Edenville in die Vrystaat.

Serfontein het met dekades se toewyding en harde werk sy merkwaardige sakeryk opgebou. Hy glo die Suid-Afrikaanse veebedryf het hope potensiaal en dat klem op netto voerinname waardevol vir dié bedryf kan wees.