AFGRI wishes all South Africans good health and safety during this precarious time. For information regarding COVID-19 in South Africa, please visit www.sacoronavirus.co.za
Op Landbouweekliks die week | ‘Koning van kuilvoer’
Bull Janse van Rensburg is eintlik ’n melkboer van Humansdorp in die Oos-Kaap, maar hy is ook die koning van kuilvoer. Hy was verlede jaar die hawer-kategoriewenner in die nasionale kuilvoerkompetisie. Bull meen daar is altyd ’n toekoms in boerdery en die covid-19-pandemie het wêreldwyd gewys watter belangrike rol boere speel. Hy boer op die Groenwei-boerdery van sowat 1 200 ha en melk meer as 1 000 beeste. Die boerdery is weidingsgebaseer en sowat 300 ha is onder besproeiing. Kuilvoer word as ’n vuller aangewend wanneer daar weidingstekorte is.
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/sites/4/2018/02/LandbouWeekliks-News.jpg16001600deborahchapmanhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/sites/4/2013/04/AFGRI-Logo.jpgdeborahchapman2021-10-04 12:20:082021-10-15 14:09:05Op Landbouweekliks die week | ‘Koning van kuilvoer’