Topskaapboer verskaf tot aan Lesotho-koning teelmateriaal

Vandeesweek besoek Landbouweekliks Eddie Prinsloo op die plaas Heuningkrans in die Suid-Vrystaat. Die Prinsloo-familie boer al langer as ’n eeu. Hulle het ’n Merino-stoetery. Die koning van Lesotho het al Heuningkrans-teelmateriaal vir sy kudde aankoop. In ’n opspraakwekkende transaksie het Eddie ook van sy grond aan werkers oorgedra.