The fund has been depleted as the R5 million has been reached

Terms and conditions:
1. Limited quantity of feed is available.
2. Allocation of feed is in sole discretion of AFGRI
3. Only cattle, sheep and goat feed available
4. Feed is for use by farmer only and may not be sold or disposed.
5. Feed must be collected at own cost at Delmas, Bethlehem or Pietermaritzburg mills


Bepalings en voorwaardes:
1. Slegs beperkte hoeveelheid voer is beskikbaar.
2. Voer word geallokeer in die uitsluitlike diskresie van AFGRI.
3. Slegs voer vir beeste, skape en bokke is beskikbaar.
4. Voer is slegs vir gebruik deur die boer en mag nie verkoop of verhandel word nie.
5. Voer moet afgehaal word op eie onkoste by Delmas, Bethlehem of Pietermaritzburg Meulens