Die Rhys Evans-groep by Viljoenskroon in die Vrystaat se Huntersvlei Sussex-stoetery vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Claire Evans-Anderson is aan die stuur van hierdie diverse onderneming, wat ook met gesaaides, ‘n voerkraal en abattoir spog. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/04/Claire-Evans-Anderson-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-04-14 10:52:232025-04-15 12:37:07Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Claire Evans-Anderson
Jan Grey van Janvos-landgoed naby Davel in Mpumalanga glo in diversifisering, elke afdeling doelgerig met geen kruissubsidiëring tussen hulle nie. Dit vind gestalte in onder meer appels, ‘n melkery, gesaaides en ‘n Boran-stoetery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/04/LBW-S28EP06-Jan-Grey-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-04-07 10:00:382025-04-08 07:36:38Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jan Grey
Top genetika is Steyn Steenekamp se fokus wat met skape tussen Venterstad en Burgersdorp in die Oos-Kaap boer. Twee stoeterye word in vennootskap met ander partye bedryf – Twee Neefs Dohne Merino’s en Graskaroo Dormers. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/03/LBW-S28EP05-Steyn-Steenekamp_DSC00255-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-03-31 10:09:412025-03-31 15:16:23Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Steyn Steenekamp
Van Aardt Greyling is die vyfde geslag wat op Ricksuhill tussen Dordrecht en Lady Grey boer en hulle lewer reeds vir 40 jaar genetika aan die veebedryf. Hy bestempel die gebied as ‘n goeie, gesonde vee-area, met vleismerino’s en Brafords wat hier gedy. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/03/Van_Aardt_Greyling.jpeg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-03-24 10:24:392025-03-24 14:58:36Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Van Aardt Greyling
Vir Gog van der Colff blyk niks onmoontlik te wees nie. Die Van der Colff-groep verbou tafeldruiwe, rosyne en cannabis organies naby Upington, Noord-Kaap, én VDC Raisins verpak en versprei ook ander boere se rosyne. Die wildsonderneming in Noordwes is die jongste toevoeging. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/03/LBW-S28EP03-Gog-van-der-Colff_3H4A0571-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-03-17 10:05:472025-03-18 12:10:52Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Gog van der Colff
Robbie Meintjes (86) van naby Griekwastad in die Noord-Kaap is die eienaar van die oudste prestasiegetoetse Dorper-stoetery in Suid-Afrika. Hy pas dieselfde sorgvuldige dataversameling op sy Braunviehs toe, selfs al word die beeste nie as ‘n stoet bedryf nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/03/Robbie-Meintjes-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-03-10 10:37:052025-03-10 13:47:58Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Robbie Meintjes
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Claire Evans-Anderson
/in LandbouweekliksDie Rhys Evans-groep by Viljoenskroon in die Vrystaat se Huntersvlei Sussex-stoetery vier vanjaar hul 80ste bestaansjaar. Claire Evans-Anderson is aan die stuur van hierdie diverse onderneming, wat ook met gesaaides, ‘n voerkraal en abattoir spog. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jan Grey
/in LandbouweekliksJan Grey van Janvos-landgoed naby Davel in Mpumalanga glo in diversifisering, elke afdeling doelgerig met geen kruissubsidiëring tussen hulle nie. Dit vind gestalte in onder meer appels, ‘n melkery, gesaaides en ‘n Boran-stoetery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Steyn Steenekamp
/in LandbouweekliksTop genetika is Steyn Steenekamp se fokus wat met skape tussen Venterstad en Burgersdorp in die Oos-Kaap boer. Twee stoeterye word in vennootskap met ander partye bedryf – Twee Neefs Dohne Merino’s en Graskaroo Dormers. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Van Aardt Greyling
/in LandbouweekliksVan Aardt Greyling is die vyfde geslag wat op Ricksuhill tussen Dordrecht en Lady Grey boer en hulle lewer reeds vir 40 jaar genetika aan die veebedryf. Hy bestempel die gebied as ‘n goeie, gesonde vee-area, met vleismerino’s en Brafords wat hier gedy. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Gog van der Colff
/in LandbouweekliksVir Gog van der Colff blyk niks onmoontlik te wees nie. Die Van der Colff-groep verbou tafeldruiwe, rosyne en cannabis organies naby Upington, Noord-Kaap, én VDC Raisins verpak en versprei ook ander boere se rosyne. Die wildsonderneming in Noordwes is die jongste toevoeging. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Robbie Meintjes
/in LandbouweekliksRobbie Meintjes (86) van naby Griekwastad in die Noord-Kaap is die eienaar van die oudste prestasiegetoetse Dorper-stoetery in Suid-Afrika. Hy pas dieselfde sorgvuldige dataversameling op sy Braunviehs toe, selfs al word die beeste nie as ‘n stoet bedryf nie. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!