Andries Els bedryf ‘n uitgebreide gemengde boerdery buite Bothaville in die Vrystaat. Vogbestuur kry voorrang, en die kans om waarde toe te voeg word nie ontsien nie. Andries het ook vroeg in sy loopbaan met sy eerste Safex-verhandelingsnommer ‘n omwenteling ervaar. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP05-Andries-Els_DSC06484-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-09-09 10:00:462024-09-04 22:32:01Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Andries Els
Noordwes se Jongboer vir 2024 is Kobus Beyers. Hy en sy broer bedryf Al-Cor-boerdery naby Makwassie. Hier is vee en gesaaides, en ‘n geskiedenis van hoe om ‘n trust sagkens te ontbondel, tot voordeel van alle partye in ‘n familieboerdery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP04-Kobus-Beyers_DSC06471-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-09-02 10:00:132024-09-04 22:26:42Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Kobus Beyers
Louwrens Viljoen boer ‘n klipgooi van die Lesotho-grens, naby Clocolan in die Oos-Vrystaat. Een van sy bulle uit die Louwcoe Charolais-stoet het skoonskip gemaak by vanjaar se Vleissentraal SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP02-Louwrens-Viljoen_DSC00005-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-26 10:07:582024-08-26 10:07:58Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Louwrens Viljoen
Julie Hobson, die Karoo se ‘cowgirl’, is ‘n merkwaardige vrou en ’n vars bries in die landboutoerismebedryf. Haar onderneming, Karoo Ranching, is op die plaas Elandskloof naby Graaff-Reinet. Sy beywer haar ook vir waardetoevoeging op natuurlike vesels. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP03-Julie-Hobson_3H4A0846-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-19 11:51:302024-08-19 11:51:30Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Julie Hobson
Arthur Rudman is ‘n bewese sakeman, en sy wildonderneming, Blaauwkrantz Safaris word deur die Rudman-familie bedryf. Maar dis nie net wild wat hoogty vier naby Kirkwood in die Oos-Kaap nie. Angoras is ook een van Arthur se groot liefdes. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP01-Athur-Rudman_3H4A0510-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-12 14:38:232024-08-12 14:38:23Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Arthur Rudman
Die Dutoit Groep is ‘n familieboerdery met sy oorsprong in die Koue Bokkeveld naby Ceres meer as 130 jaar gelede. Met meer as 220 000 ton se vrugte en groente wat jaarliks geproduseer word, duisende mense in diens, en verskeie eenhede in die waardeketting, is hierdie boere meesters in hul bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/LBW-S25EP13-Hennie-du-Toit_DSC04351-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-05 09:31:122024-08-06 19:35:50Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Dutoit Groep
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Andries Els
/in LandbouweekliksAndries Els bedryf ‘n uitgebreide gemengde boerdery buite Bothaville in die Vrystaat. Vogbestuur kry voorrang, en die kans om waarde toe te voeg word nie ontsien nie. Andries het ook vroeg in sy loopbaan met sy eerste Safex-verhandelingsnommer ‘n omwenteling ervaar. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Kobus Beyers
/in LandbouweekliksNoordwes se Jongboer vir 2024 is Kobus Beyers. Hy en sy broer bedryf Al-Cor-boerdery naby Makwassie. Hier is vee en gesaaides, en ‘n geskiedenis van hoe om ‘n trust sagkens te ontbondel, tot voordeel van alle partye in ‘n familieboerdery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Louwrens Viljoen
/in LandbouweekliksLouwrens Viljoen boer ‘n klipgooi van die Lesotho-grens, naby Clocolan in die Oos-Vrystaat. Een van sy bulle uit die Louwcoe Charolais-stoet het skoonskip gemaak by vanjaar se Vleissentraal SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Julie Hobson
/in LandbouweekliksJulie Hobson, die Karoo se ‘cowgirl’, is ‘n merkwaardige vrou en ’n vars bries in die landboutoerismebedryf. Haar onderneming, Karoo Ranching, is op die plaas Elandskloof naby Graaff-Reinet. Sy beywer haar ook vir waardetoevoeging op natuurlike vesels. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Arthur Rudman
/in LandbouweekliksArthur Rudman is ‘n bewese sakeman, en sy wildonderneming, Blaauwkrantz Safaris word deur die Rudman-familie bedryf. Maar dis nie net wild wat hoogty vier naby Kirkwood in die Oos-Kaap nie. Angoras is ook een van Arthur se groot liefdes. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Dutoit Groep
/in LandbouweekliksDie Dutoit Groep is ‘n familieboerdery met sy oorsprong in die Koue Bokkeveld naby Ceres meer as 130 jaar gelede. Met meer as 220 000 ton se vrugte en groente wat jaarliks geproduseer word, duisende mense in diens, en verskeie eenhede in die waardeketting, is hierdie boere meesters in hul bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag […]