Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Clive Tigere

Clive Tigere het ’n graad in statistiek, maar hy het sommer vroeg al sy kantoorwerk vir boerdery verruil. Dit is in die broeiery waar hy deesdae uitblink. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer oor Tigere en sy boerdery te leer. 

.

Die GROOT GOOIMIELIES-dag is weer om die draai!

Vir tien dekades vier AFGRI al hierdie belangrike gewas. Ons teiken vir 2023 is om 100 000 metrieke ton op een dag by ons silos te ontvang. Kom verbeter jou leweringsrekord! Verlengde ure is geldig tydens oestyd. Ons kan nie wag om jou graan te ontvang nie.
KOM BELEEF DIT!
Aan jou gebring deur AFGRI Grain Management.

Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Dewald Dempers, Noord-Kaap se Jongboer van 2022

Alles in die lewe gaan oor geleenthede en hy het die geleenthede wat hy gekry het, gebruik om van krag tot krag te gaan, sê Dewald Dempers. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer oor dié Noord-Kaap se Jongboer van 2022 te leer.

.

Kom kuier saam met ons by Val Boeredag, 5 Julie!

Kom kuier saam met ons by Val Boeredag, 5 Julie. Dit beloof om ‘n fees te wees van landboumasjinerie in aksie, en heerlike kuiertyd vir elkeen in die gesin. So dagboek dit nou! Die eerste Woensdag in Julie – elke jaar.