Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Derek en Tutu Ralfe
Die egpaar, Derek en Tutu Ralfe, van Wasbank in KZN, bestuur die gerekende Up George Bonsmara-stoetery sonder fieterjasies. Hulle maak ‘n gedugte span en werk na ‘n gesamentlike doel.
Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!