Louwrens Viljoen boer ‘n klipgooi van die Lesotho-grens, naby Clocolan in die Oos-Vrystaat. Een van sy bulle uit die Louwcoe Charolais-stoet het skoonskip gemaak by vanjaar se Vleissentraal SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP02-Louwrens-Viljoen_DSC00005-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-26 10:07:582024-08-26 10:07:58Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Louwrens Viljoen
Julie Hobson, die Karoo se ‘cowgirl’, is ‘n merkwaardige vrou en ’n vars bries in die landboutoerismebedryf. Haar onderneming, Karoo Ranching, is op die plaas Elandskloof naby Graaff-Reinet. Sy beywer haar ook vir waardetoevoeging op natuurlike vesels. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP03-Julie-Hobson_3H4A0846-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-19 11:51:302024-08-19 11:51:30Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Julie Hobson
Arthur Rudman is ‘n bewese sakeman, en sy wildonderneming, Blaauwkrantz Safaris word deur die Rudman-familie bedryf. Maar dis nie net wild wat hoogty vier naby Kirkwood in die Oos-Kaap nie. Angoras is ook een van Arthur se groot liefdes. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP01-Athur-Rudman_3H4A0510-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-12 14:38:232024-08-12 14:38:23Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Arthur Rudman
Die Dutoit Groep is ‘n familieboerdery met sy oorsprong in die Koue Bokkeveld naby Ceres meer as 130 jaar gelede. Met meer as 220 000 ton se vrugte en groente wat jaarliks geproduseer word, duisende mense in diens, en verskeie eenhede in die waardeketting, is hierdie boere meesters in hul bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/LBW-S25EP13-Hennie-du-Toit_DSC04351-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-08-05 09:31:122024-08-06 19:35:50Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Dutoit Groep
Willie Nel van Moolmanshoek in die Oos-Vrystaat het dekades gelede reeds met sy veldherstelplan erosieslote in vleilande verander. Hy het gesaaides vir wild, vee en toerisme verruil en sy familie is almal by die plaas betrokke. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/LBW-S25EP12-Willie-Nel_DSC06585-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-07-29 10:05:022024-07-29 10:05:02Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Willie Nel
Vodacom Bulls skipper, Ruan Nortje leads an eight-men Vodacom Bulls ensemble called up to the Springboks setup for the 2024 Castle Lager Rugby Championship. Nortje is joined by Johan Grobbelaar, Elrigh Louw, Gerhard Steenekamp, Jan-Hendrik Wessels and Bok regulars in Kurt-Lee Arendse, Marco Van Staden and Willie Le Roux. The octet out of the […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/07/BOK-CALL-UP-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-07-23 16:53:532024-07-23 16:53:53Nortje leads eight men Vodacom Bulls Bok call-up
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Louwrens Viljoen
/in LandbouweekliksLouwrens Viljoen boer ‘n klipgooi van die Lesotho-grens, naby Clocolan in die Oos-Vrystaat. Een van sy bulle uit die Louwcoe Charolais-stoet het skoonskip gemaak by vanjaar se Vleissentraal SA Stamboek Elite Bulgroeitoetsklas. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Julie Hobson
/in LandbouweekliksJulie Hobson, die Karoo se ‘cowgirl’, is ‘n merkwaardige vrou en ’n vars bries in die landboutoerismebedryf. Haar onderneming, Karoo Ranching, is op die plaas Elandskloof naby Graaff-Reinet. Sy beywer haar ook vir waardetoevoeging op natuurlike vesels. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Arthur Rudman
/in LandbouweekliksArthur Rudman is ‘n bewese sakeman, en sy wildonderneming, Blaauwkrantz Safaris word deur die Rudman-familie bedryf. Maar dis nie net wild wat hoogty vier naby Kirkwood in die Oos-Kaap nie. Angoras is ook een van Arthur se groot liefdes. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met die Dutoit Groep
/in LandbouweekliksDie Dutoit Groep is ‘n familieboerdery met sy oorsprong in die Koue Bokkeveld naby Ceres meer as 130 jaar gelede. Met meer as 220 000 ton se vrugte en groente wat jaarliks geproduseer word, duisende mense in diens, en verskeie eenhede in die waardeketting, is hierdie boere meesters in hul bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Willie Nel
/in LandbouweekliksWillie Nel van Moolmanshoek in die Oos-Vrystaat het dekades gelede reeds met sy veldherstelplan erosieslote in vleilande verander. Hy het gesaaides vir wild, vee en toerisme verruil en sy familie is almal by die plaas betrokke. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Nortje leads eight men Vodacom Bulls Bok call-up
/in News, Vodacom Blue BullsVodacom Bulls skipper, Ruan Nortje leads an eight-men Vodacom Bulls ensemble called up to the Springboks setup for the 2024 Castle Lager Rugby Championship. Nortje is joined by Johan Grobbelaar, Elrigh Louw, Gerhard Steenekamp, Jan-Hendrik Wessels and Bok regulars in Kurt-Lee Arendse, Marco Van Staden and Willie Le Roux. The octet out of the […]