Vandag om 17:00 | Landbouweekliks – Kuier saam met Colin en Annemarie Bremner van Kleinskuur Aquaponics

Colin en Annemarie Bremner van Kleinskuur Aquaponics in Gauteng produseer vis en verskeie groentesoorte in ‘n geslote stelsel – sonder enige grond. Die egpaar ontwerp en installeer dit ook vir diegene wat self hul hand aan akwaponika wil waag.

Leer meer oor dié boerdery in vandeesweek se episode van Landbouweekliks om 17:00 vandag op Via TV.

Landbouweekliks saai van nou af uit op Dinsdae om 17:00, met heruitsendings Donderdae om 18:30, Sondae om 17:00 en Maandae 18:00.

.