Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jantjie Jonker
Kanaan verrys uit die klippe… dis amper hoe mens Jantjie Jonker se Jakkalsvlei naby Herbertsdale in die Suid-Kaap kan beskryf. Groot drome en harde werk het dié onwaarskynlike wynplaas naby Mosselbaai in ‘n huishoudelike naam omskep.
Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!