Klop jou hart ook vir die Groen en Geel?

Nee, ons praat nie nou van die Bokke nie! Gee jou kleinspan dieselfde genot met hul eie John Deere-trekkertjie [of selfs een vir jou vertoonkas]. Besoek ons standplaas by die Swartlandskou – Moorreesburg tussen 6 en 9 September 2023.