Vanaand op Landbouweekliks besoek ons ‘n wildsplaas-paradys!

WRSA se 2022 Wildboer van die Jaar, Karel Landman, het diep spore in die wildbedryf in KwaZulu-Natal getrap. Sy twee seuns loop voor saam met ‘n uitgebreide bestuurspan by die Pongola Game Reserve. Kyk vandag saam om 17:30 op VIA TV.

Did you know?

Did you know? Over 83 525 tonnes of maize were delivered to our silos during our #GrootGooiMielies drive, with the Nigel silo receiving the most deliveries. We would like to thank all those farmers who participated in this annual event! 

Jack’s Paint | Coming to these branches soon!

Rolling into these branches soon: 28 July – Jack’s Paint in AFGRI Retail Middelburg and Bronkhorstspruit 4 August – Jack’s Paint in AFGRI Retail Standerton and Witbank Be sure to see our in-store promotions too!

Vanaand op Landbouweekliks | Eerste episode van 22ste seisoen!

Die eerste episode van Landbouweekliks se 22ste seisoen is hier! Kyk dié episode vanaand om 17:30 op VIA TV en ontmoet Stefan Erasmus, ’n vyfdegeslagboer van die Oos-Kaap.

Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Clive Tigere

Clive Tigere het ’n graad in statistiek, maar hy het sommer vroeg al sy kantoorwerk vir boerdery verruil. Dit is in die broeiery waar hy deesdae uitblink. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer oor Tigere en sy boerdery te leer.  .

Die GROOT GOOIMIELIES-dag is weer om die draai!

Vir tien dekades vier AFGRI al hierdie belangrike gewas. Ons teiken vir 2023 is om 100 000 metrieke ton op een dag by ons silos te ontvang. Kom verbeter jou leweringsrekord! Verlengde ure is geldig tydens oestyd. Ons kan nie wag om jou graan te ontvang nie. KOM BELEEF DIT! Aan jou gebring deur AFGRI […]