Die eerste episode van Landbouweekliks se 22ste seisoen is hier! Kyk dié episode vanaand om 17:30 op VIA TV en ontmoet Stefan Erasmus, ’n vyfdegeslagboer van die Oos-Kaap.
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/01/landbouweekliks_AFGRI-logo.jpg24372328rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2023-07-25 15:26:162023-07-25 15:26:16Vanaand op Landbouweekliks | Eerste episode van 22ste seisoen!
Clive Tigere het ’n graad in statistiek, maar hy het sommer vroeg al sy kantoorwerk vir boerdery verruil. Dit is in die broeiery waar hy deesdae uitblink. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer oor Tigere en sy boerdery te leer. .
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/02/LandbouWeekliks-News.jpg16001600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2023-06-20 16:13:542023-06-20 16:13:54Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Clive Tigere
Vir tien dekades vier AFGRI al hierdie belangrike gewas. Ons teiken vir 2023 is om 100 000 metrieke ton op een dag by ons silos te ontvang. Kom verbeter jou leweringsrekord! Verlengde ure is geldig tydens oestyd. Ons kan nie wag om jou graan te ontvang nie. KOM BELEEF DIT! Aan jou gebring deur AFGRI […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2023/06/354239875_602917905317125_342618708464286324_n.jpg12401240rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2023-06-19 10:42:412023-06-19 10:42:41Die GROOT GOOIMIELIES-dag is weer om die draai!
Alles in die lewe gaan oor geleenthede en hy het die geleenthede wat hy gekry het, gebruik om van krag tot krag te gaan, sê Dewald Dempers. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer oor dié Noord-Kaap se Jongboer van 2022 te leer. .
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2018/02/LandbouWeekliks-News.jpg16001600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2023-06-13 13:40:062023-06-13 13:40:06Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Dewald Dempers, Noord-Kaap se Jongboer van 2022
Kom kuier saam met ons by Val Boeredag, 5 Julie. Dit beloof om ‘n fees te wees van landboumasjinerie in aksie, en heerlike kuiertyd vir elkeen in die gesin. So dagboek dit nou! Die eerste Woensdag in Julie – elke jaar.
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2023/06/350691953_1262448681041005_2217998158825423268_n.jpg843843rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2023-06-05 09:26:002023-06-05 09:26:00Kom kuier saam met ons by Val Boeredag, 5 Julie!
We know running a business can be a challenge, but with AFGRI eAccounts, managing your farm is now even easier than ever. This modern and convenient online platform allows you to monitor your grain stock levels, financial transactions, and rainfall trends from a central point – anytime, anywhere. Our dedicated support team is also ready […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2023/05/349153398_2066914383700200_4925709293485311038_n.jpg843843rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2023-05-26 09:43:312023-05-26 09:43:31AFGRI eAccounts | Convenience at your fingertips!
Vanaand op Landbouweekliks | Eerste episode van 22ste seisoen!
/in LandbouweekliksDie eerste episode van Landbouweekliks se 22ste seisoen is hier! Kyk dié episode vanaand om 17:30 op VIA TV en ontmoet Stefan Erasmus, ’n vyfdegeslagboer van die Oos-Kaap.
Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Clive Tigere
/in LandbouweekliksClive Tigere het ’n graad in statistiek, maar hy het sommer vroeg al sy kantoorwerk vir boerdery verruil. Dit is in die broeiery waar hy deesdae uitblink. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer oor Tigere en sy boerdery te leer. .
Die GROOT GOOIMIELIES-dag is weer om die draai!
/in Frontpage Article, NewsVir tien dekades vier AFGRI al hierdie belangrike gewas. Ons teiken vir 2023 is om 100 000 metrieke ton op een dag by ons silos te ontvang. Kom verbeter jou leweringsrekord! Verlengde ure is geldig tydens oestyd. Ons kan nie wag om jou graan te ontvang nie. KOM BELEEF DIT! Aan jou gebring deur AFGRI […]
Vanaand op Landbouweekliks | Kuier saam met Dewald Dempers, Noord-Kaap se Jongboer van 2022
/in LandbouweekliksAlles in die lewe gaan oor geleenthede en hy het die geleenthede wat hy gekry het, gebruik om van krag tot krag te gaan, sê Dewald Dempers. Kyk Landbouweekliks vanaand om 17:30 op VIA TV om meer oor dié Noord-Kaap se Jongboer van 2022 te leer. .
Kom kuier saam met ons by Val Boeredag, 5 Julie!
/in Frontpage Article, NewsKom kuier saam met ons by Val Boeredag, 5 Julie. Dit beloof om ‘n fees te wees van landboumasjinerie in aksie, en heerlike kuiertyd vir elkeen in die gesin. So dagboek dit nou! Die eerste Woensdag in Julie – elke jaar.
AFGRI eAccounts | Convenience at your fingertips!
/in Frontpage Article, NewsWe know running a business can be a challenge, but with AFGRI eAccounts, managing your farm is now even easier than ever. This modern and convenient online platform allows you to monitor your grain stock levels, financial transactions, and rainfall trends from a central point – anytime, anywhere. Our dedicated support team is also ready […]