Landbouweekliks Episode 1 – Fokus Insetsel – AFGRI – Chris Venter: Rol van SA Boere & Landboubesighede

Landbouweekliks besoek De Wetshof se Chardonnay-koning

Vandeesweek kuier Landbouweekliks by die legendariese mnr. Danie de Wet van die bekroonde De Wetshof-wynlandgoed buite Robertson in die Wes-Kaap. Danie, wat saam met sy twee seuns boer, het al die gesogte 1659-erepenning ontvang en word beskou as die grondlegger van Chardonnay in Suid- Afrika. Hy het dié kultivar begin aanplant ná sy wynstudie in […]

AFGRI Ghana establishes 10 model farms to boost mechanisation

Ghanaian mechanised agricultural equipment supplier AFGRI Ghana Limited says it has established 10 model farms to teach local farmers the correct ways of using mechanised equipment to maximise on crop yields per hectare. The company, which is a leading supplier of John Deere farm equipment in Ghana, also plans to export its wide range of […]

Landbouweekliks kuier by Charles Back

Landbouweekliks besoek die bekende Fairview-landgoed naby die Paarl. Van wyn, kaas, vleis, jogurt, brood tot olyfolie – mnr. Charles Back, wat verlede jaar as Landbouskrywers SA se Boer van die Jaar aangewys is, glo in landbouprodukte van die hoogste gehalte.

KCM plc announces partnership to implement scalable agribusiness alongside its copper mining operations in Zambia

Konkola Copper Mines plc (“KCM”), a subsidiary of Vedanta Resources plc, has joined forces with AFGRI Agri Services, part of AFGRI Group Holdings, and ImpactAgri (Holdings) Ltd to develop agribusiness in Chililabombwe, Zambia. Speaking at the launch of the initiative, KCM CEO Steven Din said: ‘KCM is one of Zambia’s leading mining companies, but our […]

Vrystaatse bewaringsboer leer by Moeder Natuur

Bewaringslandbou maak die natuur die boer se bondgenoot, sê mnr. Izak Dreyer van Vrede in die nuutste episode van Landbouweekliks. Izak Dreyer van Vrede in die nuutste episode van Landbouweekliks. Die aanbieder Ivor Price het Dreyer besoek om uit te vind hoekom kunsmis en plaagbestryding taboe is op sy plaas en hoe Dreyer sy Bonsmarabeeste se […]