Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is ‘n seunsskool waarvan die toutrekspan vir die derde agtereenvolgende jaar die Wêreldbeker oorsee verower het. Die skool is 96 jaar oud, en hier leef baie tradisies voort… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/10/LBW-S26EP09-Hoër-Landbouskool-Oakdale_3H4A8481-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-10-07 13:18:322024-10-07 13:18:32Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal
Tienie Bamberger bedryf Warthog Safaris naby Lephalale in Limpopo. Hy het ‘n kwarteeu gelede sy eerste kliënte oorsee gaan verwerf, vóór hy enige wild besit het. Vandag is hy WRSA se Wildboer van die Jaar. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/10/LBW-S26EP08-Tienie-Bamberger_DSC07974-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-09-30 08:29:012024-10-02 05:38:08Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Tienie Bamberger
Kobus Pieters van Hazyview het die gholfbaan vir makadamiaboorde verruil en is Mpumalanga se Jongboer vir 2024. Dié ambisieuse sakeman is by die verwerking en ook uitvoere vir ander produsente betrokke, en bedryf selfs ‘n gastehuis by Big 5 Macs. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP07-Kobus-Pieters_EX4A8415-1600.png11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-09-23 11:00:462024-09-25 07:24:58Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Kobus Pieters
SW Roeland boer saam met sy dogter, Hanri, op die familieplaas, Middenin, naby Vrede in die Oos-Vrystaat. Hulle is ‘n gedugte span met hul gemengde boerdery se gesaaides en vee met ‘n jaarlikse produksieveiling. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP06-Hanri-Roeland_EX4A8062-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-09-16 15:12:332024-09-16 15:12:33Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hanri en SW Roeland
Andries Els bedryf ‘n uitgebreide gemengde boerdery buite Bothaville in die Vrystaat. Vogbestuur kry voorrang, en die kans om waarde toe te voeg word nie ontsien nie. Andries het ook vroeg in sy loopbaan met sy eerste Safex-verhandelingsnommer ‘n omwenteling ervaar. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP05-Andries-Els_DSC06484-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-09-09 10:00:462024-09-04 22:32:01Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Andries Els
Noordwes se Jongboer vir 2024 is Kobus Beyers. Hy en sy broer bedryf Al-Cor-boerdery naby Makwassie. Hier is vee en gesaaides, en ‘n geskiedenis van hoe om ‘n trust sagkens te ontbondel, tot voordeel van alle partye in ‘n familieboerdery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2024/08/LBW-S26EP04-Kobus-Beyers_DSC06471-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2024-09-02 10:00:132024-09-04 22:26:42Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Kobus Beyers
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal
/in LandbouweekliksHoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is ‘n seunsskool waarvan die toutrekspan vir die derde agtereenvolgende jaar die Wêreldbeker oorsee verower het. Die skool is 96 jaar oud, en hier leef baie tradisies voort… Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Tienie Bamberger
/in LandbouweekliksTienie Bamberger bedryf Warthog Safaris naby Lephalale in Limpopo. Hy het ‘n kwarteeu gelede sy eerste kliënte oorsee gaan verwerf, vóór hy enige wild besit het. Vandag is hy WRSA se Wildboer van die Jaar. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Kobus Pieters
/in LandbouweekliksKobus Pieters van Hazyview het die gholfbaan vir makadamiaboorde verruil en is Mpumalanga se Jongboer vir 2024. Dié ambisieuse sakeman is by die verwerking en ook uitvoere vir ander produsente betrokke, en bedryf selfs ‘n gastehuis by Big 5 Macs. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hanri en SW Roeland
/in LandbouweekliksSW Roeland boer saam met sy dogter, Hanri, op die familieplaas, Middenin, naby Vrede in die Oos-Vrystaat. Hulle is ‘n gedugte span met hul gemengde boerdery se gesaaides en vee met ‘n jaarlikse produksieveiling. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Andries Els
/in LandbouweekliksAndries Els bedryf ‘n uitgebreide gemengde boerdery buite Bothaville in die Vrystaat. Vogbestuur kry voorrang, en die kans om waarde toe te voeg word nie ontsien nie. Andries het ook vroeg in sy loopbaan met sy eerste Safex-verhandelingsnommer ‘n omwenteling ervaar. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Kobus Beyers
/in LandbouweekliksNoordwes se Jongboer vir 2024 is Kobus Beyers. Hy en sy broer bedryf Al-Cor-boerdery naby Makwassie. Hier is vee en gesaaides, en ‘n geskiedenis van hoe om ‘n trust sagkens te ontbondel, tot voordeel van alle partye in ‘n familieboerdery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop […]