Moet dit nie mis nie! Balfour-hooidag op 18 Januarie

Die jaarlikse Balfour-hooidag word op die grond van PJ Kriek en Seuns (oorkant AFGRI-Palmietfontein-bunker) naby Balfour angebied. Die Hooidag, in samewerking met AFGRI, vind plaas op 18 Januarie. Kom ervaar eerstehands ‘n wye verskeidenheid hooimaaktoerusting in aksie!