NAMPO Kaap | Kom maak ‘n draai by ons uitstallings!

As die son skyn, of as dit reën, kom maak ‘n draai by ons uitstallings in die BKB-saal (standplaas 79/80) en buite by standplaas 162!
Ons vier steeds ‘n eeu van landbouvennootskappe saam met ons produsente, en kan nie wag om blad te skud nie!
Landbouvennootskappe vir 100 jaar!