Op Landbouweekliks die week | Kuier saam met voormalige Springbok, Johann Muller

Op Patrysfontein boer voormalige Springbok, Johann Muller, saam met sy pa en broer. Dissipline is die sleutel tot die sukses van die koring en kanola wat op hierdie plaas geproduseer word.

Moenie Dinsdag (17:30 op VIA TV) se episode van Landbouweekliks mis nie.