KYK: Operasionele bestuurder van AFGRI Equipment se Suidstreek, Abri Visser, gesels oor AFGRI se eksklusiewe reeks produkt

Operasionele bestuurder van AFGRI Equipment se Suidstreek, Abri Visser, gesels oor AFGRI se eksklusiewe reeks produkte, soos by NAMPO Kaap ten toon gestel. Dit sluit in die nuwe reeks AFGRI-spuite vir boord- en wingerdgebruik, ‘n nuwe Rovic-planter en voermenger, Silo King.

www.facebook.com/afgri.co.za/videos/853694402766123