AFGRI weer ‘n trotse borg van die Swartlandskou!

Ons is opgewonde om vanjaar weer deel te wees van die Swartlandskou wat tussen 6 – 9 September 2023 plaasvind in Moorreesburg.
AFGRI is weer ‘n trotse borg van dié byeenkoms en ons nooi almal hartlik uit om by ons standplaas ‘n draai te maak en ‘n lekker koppie koffie saam te geniet. Sien jou daar!