Sluit by ons aan by die Chrissiesmeer-boeredag!

Sluit by ons aan vir ‘n onvergeetlike dag van samewerking en samesyn by die Chrissiesmeer-boeredag! AFGRI is opgewonde om ons betrokkenheid te verdiep en vennootskappe met die boeregemeenskap te smee. Maak gereed vir kultivarproewe, toerustinguitstallings en die kans om met ons uitvoerende bestuurspan te netwerk.