Entries by rokkitboy

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jan-Hendrik Kleyn

Jan-Hendrik Kleyn boer op Mooifontein buite Colesberg in die Noord-Kaap. Hierdie is skaapwêreld, en om in die Karoo te boer, sit nie in elke ou se broek nie. Daarom volg Jan-Hendrik ‘n holistiese benadering met sy water- en veldbestuur. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Gary Vorster

Toe Gary Vorster destyds op die familieveeplaas by Elliot in die Oos-Kaap aangesluit het, was daar geen gesaaides nie. Vandag verbou hy saadaartappels, mielies en sojas, wek sonkrag op en werk aan opvolgplanne met sy bestuurder en twee dogters. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Grobbies to remain a Bull beyond 2026

The Vodacom Bulls have secured the services of front rower, Johan Grobbelaar for another three years. Grobbies – as he is affectionately known at Loftus – will continue to apply his trade in the capital until June 2027. The junior Springbok alumni has notched up 123 club appearances ever since making his debut with the […]

Chamberlain joins the Vodacom Bulls

The Vodacom Bulls have acquired the services of utility back Boeta Chamberlain on an initial two-year deal from coastal outfit, the Hollywoodbets Sharks. The 25-year-old Paarl Boys’ High alumni will call the capital his home until June 2026. Chamberlain has featured in 51 franchise matches for the Durban-based side, 39 of which have been in […]

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Jaques Hattingh

Jaques Hattingh van CJ Hattingh-boerdery naby Bethlehem in die Vrystaat het vele ysters in die vuur. Hy is ‘n Graan SA Groei-vir-Goud wenner vir sojabone, doen kontrakteurswerk, voer masjinerie in en bestuur ook sy eie vloot vragmotors. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!  

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Schalk van der Walt

Schalk van der Walt van Gelykfontein naby die Gariepdam in die Oos-Kaap, vat voor met Nguni’s en inheemse veldbokke in die Karoo. Die onderneming spog egter ook met verskeie kampioen-resiesperde uit hul stoetery. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!

Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Lukas Lessing

Vrystaat Jongboer van die Jaar, Lukas Lessing, boer saam met sy familie by Marquard. ‘n Bedryfsielkundige is vroeg-vroeg betrek om elkeen se plek te help identifiseer in hierdie gemengde boerdery, wat ook gronde by Ladybrand bewerk. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!