Ons kuier by Herman Malan, sy dogter Hanna-mari en skoonseun, Christof Opperman. Acht Farming by Patensie in die Oos-Kaap verbou komkommers en soetrissies in tonnels en kweekhuise, en natuurlik sitrus waarvoor die Gamtoos-vallei bekend is. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/06/Patensie-Acht-1600.jpg11671600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-06-23 08:58:122025-06-23 09:05:22Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Acht Farming
De Rustica is weer in die kollig vir sy olyfolie met ‘n plek in die top 10 ter wêreld. Dié landgoed by De Rust in die Wes-Kaap, het in 2023 álmal uitgestof en die eerste plek behaal, ‘n ware pluimpie vir Suid-Afrika. Hier word ook met skape geboer. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 […]
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/06/De-Rustica.png11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-06-16 10:05:072025-06-17 11:00:54Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met De Rustica
Chris Isted is ‘n vyfdegeslagboer, sakeman, en planmaker in die Barkly-Oos-distrik van die Oos-Kaap. In dié soms sneeubedekte berge is kommunikasie belangrik en een van Chris se besighede sorg dat ander plase ook in verbinding bly. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/06/Chris-Isted_1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-06-09 11:11:032025-06-04 11:25:43Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Chris Isted
Die Nasionale Jongboer van die Jaar, Dwayne Kaschula, het markte ontgin in die ou Transkei, en van 16-jarige plaaswerker sy boerdery uitgebou tot ‘n onderneming met verskeie stewige vertakkings, naby Maclear, oftewel Nqanqarhu, in die Oos-Kaap. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/06/Dwayne-Kaschula_1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-06-02 10:00:262025-06-04 11:07:01Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Dwayne Kaschula
Hendrik Cloete se skaapboerdery naby Loxton in die Noord-Kaap word beide ekstensief en intensief bestuur, met ‘n weldeurdagte voerstrategie en kampstelsels. Hendrik is ook lid van die Goraas-jongooiklub, en Merino’s is die hoofvertakking. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/05/Hendrik-Cloete_DSC1315-1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-05-26 10:30:042025-05-27 16:05:48Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hendrik Cloete
Dries Wiese van Kasteel-boerdery naby Loxton in die Hardemanskaroo kén die waarde van vetstertskape. Hulle is bekend vir die gehalte genetika van die verskeie skaapstoeterye wat hy saam met sy seun, Pieter, bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
https://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2025/05/Dries-Wiese_1600.jpg11661600rokkitboyhttps://www.afgri.co.za/wp-content/uploads/2013/04/AFGRI-Logo.jpgrokkitboy2025-05-19 09:52:082025-05-19 07:02:14Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Dries Wiese
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Acht Farming
/in LandbouweekliksOns kuier by Herman Malan, sy dogter Hanna-mari en skoonseun, Christof Opperman. Acht Farming by Patensie in die Oos-Kaap verbou komkommers en soetrissies in tonnels en kweekhuise, en natuurlik sitrus waarvoor die Gamtoos-vallei bekend is. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met De Rustica
/in LandbouweekliksDe Rustica is weer in die kollig vir sy olyfolie met ‘n plek in die top 10 ter wêreld. Dié landgoed by De Rust in die Wes-Kaap, het in 2023 álmal uitgestof en die eerste plek behaal, ‘n ware pluimpie vir Suid-Afrika. Hier word ook met skape geboer. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 […]
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Chris Isted
/in LandbouweekliksChris Isted is ‘n vyfdegeslagboer, sakeman, en planmaker in die Barkly-Oos-distrik van die Oos-Kaap. In dié soms sneeubedekte berge is kommunikasie belangrik en een van Chris se besighede sorg dat ander plase ook in verbinding bly. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Dwayne Kaschula
/in LandbouweekliksDie Nasionale Jongboer van die Jaar, Dwayne Kaschula, het markte ontgin in die ou Transkei, en van 16-jarige plaaswerker sy boerdery uitgebou tot ‘n onderneming met verskeie stewige vertakkings, naby Maclear, oftewel Nqanqarhu, in die Oos-Kaap. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Hendrik Cloete
/in LandbouweekliksHendrik Cloete se skaapboerdery naby Loxton in die Noord-Kaap word beide ekstensief en intensief bestuur, met ‘n weldeurdagte voerstrategie en kampstelsels. Hendrik is ook lid van die Goraas-jongooiklub, en Merino’s is die hoofvertakking. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!
Dié week op Landbouweekliks | Kuier saam met Dries Wiese
/in LandbouweekliksDries Wiese van Kasteel-boerdery naby Loxton in die Hardemanskaroo kén die waarde van vetstertskape. Hulle is bekend vir die gehalte genetika van die verskeie skaapstoeterye wat hy saam met sy seun, Pieter, bedryf. Kom kuier saam, Dinsdag om 18:00 net op VIA, en moenie Landbouweekliks hierdie week misloop nie!